Die Hemelkoningin Deel 1

Die Hemelkoningin Deel 1
Language:Afrikaans
Recorded:24 Feb 2006
Speaker:Eben Swart
Runtime:2h 29m 35s
Also available in: English
Rate this product:
(1 ratings)
Die Hemelkoningin is 'n demoniese owerheid wat ons op verskeie plekke in die Skrif aantref. Haar oorsponklike aardse manifestasies vind ons in die Babiloniese Geheimenisse, waarvandaan haar aanbidding – onder verskillende name – na vele lande en verskillende kulture versprei het. Ten einde hierdie owerheid se vele hedendaagse manifestasies in die samelewing te begryp, moet ons insig verkry in haar simboliek.

Content:

  • Die Hoer van Babilon.
    • Die Babiloniese Geheimenisse.
      • Die Werkswyse van die Geheimenisse.
        • Die Inhoud van die Geheimenisse.
          • Die uiteindelike Doel van die Geheimenisse.
            • Die Mitologie-proses.
              • Venusse.
                • Tlazolteotl.
                  • Die Bybelse heilige Geslagslyn.
                    • Nimrod & Semiramis.
                      • Atlas.
                        • Cybele.
                          • Shiva.
                            • Die Verspreiding van die Geheimenisse oor die Aarde.
                              • Verskillende Name van die Koningin in verskillende Kulture.
                                • Inanna.
                                  • Isis.
                                    • Maria.
                                      • Moderne Westerse Name van die Koningin.
                                        • Die Madonna.
                                          • Attis.
                                            • Dennebol-simboliek.
                                              • Leeu-simboliek.
                                                • Die drie manifestasies: Maagd, Moeder, Wyf.
                                                  • Ceres.
                                                    • Swart Madonna.
                                                      • Geloof, Hoop & Liefde.
                                                        • Anker-simboliek.
                                                          • Vis-simboliek.
                                                            • Die Koningin en die Maan.
                                                              • Die Koningin en Islam.
                                                                • Aphrodite.
                                                                  • Baarmoeder-simboliek.
                                                                    • Mandorla-simboliek.
                                                                      Scroll down to comments
                                                                      Leave a comment:

                                                                      Guidelines for comments

                                                                      1. We want our pages to be thought-provoking, though pleasant and edifying reading material for our visitors.
                                                                      2. We walk in the light of the Kingdom of Heaven, are known in person to everybody out there - and we expect the same from you.
                                                                      3. Short, sensible, fair, to the point comments are most welcome and will take preference.
                                                                      4. Long-winded comments clutter our pages and will only be published in exceptional cases. The same accounts for anonymous or rude comments.
                                                                      5. Once your comment has been successfully submitted, you will receive an email at the email address you specified. You must click the link in the email before your comment will be visible on the page.
                                                                      I understand
                                                                      Bold [ctrl+b]
                                                                      Italic [ctrl+i]
                                                                      Underline [ctrl+u]
                                                                      Strike
                                                                      Superscript
                                                                      Subscript
                                                                      • Unordered list
                                                                      1. Ordered list
                                                                      Remove Format