Geestelike Gesag & Onderdanigheid
Sessie 2

Language: | Afrikaans |
Recorded: | 20 Aug 2008 |
Speaker: | Eben Swart |
Runtime: | 2h 51m 52s |
Also available in: English
Content:
-
Inleiding.
-
Die "Evangelie van Verlossing" vs. die "Evangelie van die Koninkryk"
-
Deel 1: Die Kwessie van Onderdanigheid.
-
God vestig sy Koninkryk dmv die Implementasie van sy (gedelegeerde) Gesag:
-
Gehoorsaamheid.
-
Rebelsheid.
-
Gehoorsaamheid.
-
Hoe God sy Gesag gevestig het dmv Jesus Christus se Gehoorsaamheid.
-
Gehoorsaamheid aan gedelegeerde (verteenwoordigende) Gesag is 'n MOET.
-
In die Gemeenskap.
-
By die Werk.
-
In die Gesin.
-
Die Posisie van 'n Vrou in die Kerk/Gesin.
-
Generasioneel.
-
In die Gemeenskap.
-
Bybelse Manifestasies van Rebelsheid:
-
Die seuntjies en Elisa.
-
Nadab & Abihu.
-
Ussia, en Aaron & Miriam.
-
Ussa.
-
Slotsom.
-
Ou Testamentiese Instellings van God se Gesag.
-
Nuwe Testamentiese Instellings van God se Gesag.
-
Die seuntjies en Elisa.
-
Dawid se Voorbeeld van Gehoorsaamheid.
-
Hoe God se Gesag deur verskillende Dele van die Liggaam vloei en met homself koördineer.
-
Die Verskil tussen Onderdanigheid en Gehoorsaamheid.
-
God vestig sy Koninkryk dmv die Implementasie van sy (gedelegeerde) Gesag:
-
Deel 2: Die Lewe van 'n Gesagsdraer.
-
Drie gesonde Gewoontes van 'n Gesagsdraer.
-
Hulle moet voortdurend bewus wees van die Feit dat alle Gesag vanuit die Vader voortvloei.
-
Hulle moet die Heilige Gees voortdurend toelaat om hulle van Selfsug te bevry.
-
Voortdurende Gemeenskap met die Here.
-
Hulle moet voortdurend bewus wees van die Feit dat alle Gesag vanuit die Vader voortvloei.
-
Ons moenie probeer om ons eie Gesag te laat geld nie,
-
en weet wat om te doen as God se Gesag in ons getoets word.
-
en weet wat om te doen as God se Gesag in ons getoets word.
-
Hoe God sy Gesagsdraers handhaaf: Openbaring!
-
Kenmerke van Gesagsdraers se Bediening:
-
Genade teenoor andere.
-
Opstanding.
-
Genade teenoor andere.
-
Misbruik van Gesag.
-
Die Onderdanigheid van 'n Gesagsdraer.
-
Die Rol van Salwing en Krag.
-
Het Satan enige Gesag of Krag?
Guidelines for comments