Die Bloedverbond

God se Meesterplan met Sonde

Die Bloedverbond
Language:Afrikaans
Recorded:23 Sep 2012
Speaker:Eben Swart
Runtime:3h 31m 14s
Also available in: English
Rate this product:
(1 ratings)
Min Christene kan, wanneer gevra, enige sinvolle kommentaar lewer op die doel, strategie of verskille tusssen die Bybelse Ou en Nuwe Verbonde. Sodra die deurmekaarspul en demoniese agenda van die Hebreeuse Wortels-beweging hierby ingeroer word, sit mens met volslae verwarring. Hierdie DVD poog om – in gewone, nie-akademiese taal – dié dinge wat vir dekades lank skandelik verswyg is in herderlike leringe weer in plek te sit. Dit is: Waaroor gaan die Bloedverbond?

Content:

  • Hoe is jy as Christen gered?
    • Die Doel van die Lering.
      • Die "So What"-vraag.
        • Die verskriklike Aard van Sonde:
          • Oortredinge.
            • Ongeregtighede.
              • Sonde.
                • Voorbeeld.
                  • Wat sou nodig wees om die Mercedes weer sy Doel te laat bereik?
                    • Om WAT te doen?
                      • Waarom het God nie alles DADELIK herstel nie?
                      • Wat is 'n Verbond?
                        • Definisie.
                          • Bybelse Verbonde.
                            • Okkultiese Verbonde.
                              • Vertikale Verbonde.
                                • Horisontale Verbonde.
                                  • Bloedverbonde.
                                    • Soutverbonde.
                                      • Voorbeelde.
                                      • Watter Verbonde tref ons in die Bybel aan?
                                        • Die algemeenste Foute begaan in Verbondsleringe.
                                        • Die VerbondsPROSES met Abram/Abraham.
                                          • Die Inhoud van die Verbond.
                                            • Wat het gebeur by Sinai?
                                              • Israel se Dissipelering en Kultivering via die Torah.
                                                • Waar die Torah tekortskiet.
                                                • Die Nuwe Verbond.
                                                  • Die Verbondsmaal.
                                                    • Vergelyking van die Ou en Nuwe Verbonde.
                                                      • Die Nuwe Verbond reken af met Oortredinge.
                                                        • Die Doop reken af met Ongeregtighede.
                                                          • En gesamentlik reken hulle af met Sonde!
                                                          • Wie word dus gered?
                                                            • Hoe leef 'n geredde Mens?
                                                              • Jesus verduidelik die Gees van die Wet in die Bergpredikasie.
                                                              • Eenvoudige, maar belangrike Vragies.
                                                                • Die Torah trek 'n sluier oor ons Geestesoë.
                                                                  • Hand. 15 se besnydeniskwessie.
                                                                    • Die 4 Voorwaardes.
                                                                      • Hoe werk dit in die Praktyk?
                                                                        • Voorbeelde.
                                                                        • Opsommende Vrae en Antwoorde.
                                                                          Scroll down to comments
                                                                          Leave a comment:

                                                                          Guidelines for comments

                                                                          1. We want our pages to be thought-provoking, though pleasant and edifying reading material for our visitors.
                                                                          2. We walk in the light of the Kingdom of Heaven, are known in person to everybody out there - and we expect the same from you.
                                                                          3. Short, sensible, fair, to the point comments are most welcome and will take preference.
                                                                          4. Long-winded comments clutter our pages and will only be published in exceptional cases. The same accounts for anonymous or rude comments.
                                                                          5. Once your comment has been successfully submitted, you will receive an email at the email address you specified. You must click the link in the email before your comment will be visible on the page.
                                                                          I understand
                                                                          Bold [ctrl+b]
                                                                          Italic [ctrl+i]
                                                                          Underline [ctrl+u]
                                                                          Strike
                                                                          Superscript
                                                                          Subscript
                                                                          • Unordered list
                                                                          1. Ordered list
                                                                          Remove Format