Ons het sover na die DVD's oor Vrymesselary in SA Kerkleierskap gekyk en is dankbaar dat ons oe oopgegaan het - baie dankie. My voorvader was Sarel Cilliers en ek wil baie ernstig die belydenis gebed doen - en dit ook aangee vir my broer en susters.
Ek wil net sê baie dankie aan ons ABBA VADER dat U Eben Help en dra deur al die dinge en dat U koningkryk sal kom op die aarde. Baie Dankie dat U U kind Eben leer en ons kan vry kom van ons geestelike blokke in die wereld wat ons weg hou van die volheid van GOD ALMAGTIG. Baie Blessings en ek bid dat ons op die regte pad sal bly van nou af tot JESUS weer kom in JESUS naam.
ABBA VADER help ons asseblief dat ons die waarheid sal liefhê en dit ons sal vrymaak. Baie Dankie aan al GOD se kinders wat help dat die waarheid uitkom.
We want our pages to be thought-provoking, though pleasant and edifying reading material for our visitors.
We walk in the light of the Kingdom of Heaven, are known in person to everybody out there - and we expect the same from you.
Short, sensible, fair, to the point comments are most welcome and will take preference.
Long-winded comments clutter our pages and will only be published in exceptional cases. The same accounts for anonymous or rude comments.
Once your comment has been successfully submitted, you will receive an email at the email address you specified. You must click the link in the email before your comment will be visible on the page.
ABBA VADER help ons asseblief dat ons die waarheid sal liefhê en dit ons sal vrymaak. Baie Dankie aan al GOD se kinders wat help dat die waarheid uitkom.
Guidelines for comments