Getuienis (God se Sendelaar)

Getuienis (God se Sendelaar)
Language:Afrikaans
Recorded:16 Jan 2015
Speaker:Eben Swart
Runtime:2h 51m 40s
Rate this product:
(1 ratings)
Vir amper 3 uur lank neem Eben Swart ons op reis saam met sy gesin op hul bedieningspad. Saam met hulle leer ons die lesse van deurleefde, radikale Christenskap. Saam met hulle juig ons oor die wonderwerke wat God vandag nog doen, en ontdek ons Sy liefde vir dié wat leer hoe Sy orde werk en daarvolgens leef. Ons lag en huil saam met die Swarte wat hul lief en leed met ons deel – en deel in die vreugdes en uitdagings van 'n bedieningspad saam met Jesus.

Content:

  • Gebed.
    • Inleiding
      • "The Road not taken" – Robert Frost.
        • Jesus aan sy Dissipels: Hoe bevoorreg is die Oë wat sien wat julle sien …
          • 'n Storie oor 'n Alfasud …
            • Albert Einstein: Definisie van Insanity: Keeping on doing the same Things, and expecting a different Outcome.
              • My Besluit oor wat ek met my Lewe wil maak.
                • Die Voorbeeld van Koning Dawid.
                  • Die Voorbeeld van Paulus.
                  • Bekering 1976.
                    • Sukses as Kind.
                      • Die Blye Boodskap verskyn.
                        • Matriek en Universiteit Stellenbosch.
                          • My eerste Teenspoed.
                            • Skoolverlaterskampe.
                              • KJA Straatwerk.
                                • My eerste bonatuurlike Ervaring: Bid saam met Alan.
                                  • Maurice die Punk.
                                  • Ontmoet vir Isabel.
                                    • Nagraadse HOD.
                                    • Weermag
                                      • Offisierskursus.
                                      • Trou met Isabel en begin Onderwys gee.
                                        • Bennie gebore. Roeping na Diensjaar vir Christus.
                                          • Diensjaar vir Christus 1993.
                                            • Rit na Hertzogville-wonderwerk.
                                            • Terug in die Onderwys. Frustrasie met Onderwysstelsel.
                                              • Love Southern Africa 1995. Roeping na Herald Ministry.
                                                • 1996 Rainbow-rep. Finansiële- en Huwelikstrauma. Vernederings.
                                                  • 1997 begin met deeltydse Bediening – baie eenvoudig!
                                                    • Stadswye Gebed en Intersessie. Demoniese aanslae.
                                                      • Oop geestelike Deure.
                                                        • Doodsdreigemente en aanslae op my lewe.
                                                          • Die "Sendelaar"-storie.
                                                            • Finansiële Probleme en Wonderwerke.
                                                              • Anton de Vries se Gehoorsaamheid-wonder.
                                                                • Ons is Burgers van 'n Koninkryk en Lede van 'n Liggaam!
                                                                  • Finansiële Dissipline – Leef volgens God se Orde!
                                                                    • Being Real!
                                                                      • Die Gebedsbeweging in Kaapstad lanseer!
                                                                        • George Otis en die Transformasiebeweging.
                                                                          • Bros Kerk- en Huweliksfondamente.
                                                                            • Navorsing. Leer om Intersessie te doen.
                                                                              • Eerste Navorsingsresultate: Die Probleem lê BUITE die Kerk.
                                                                                • Latere Navorsingsresultate: Die Probleem lê BINNE die Kerk – by die LEIERS!
                                                                                  • Ervaringe met Kerkleiers …
                                                                                    • "Lord, if you need a Fool in your Kingdom to do what needs to be done, then I’ll be your Fool."
                                                                                      • Stadswye Gebedsbyeenkomste. Die gees van Geweld in Manenberg bestraf.
                                                                                        • Ed Silvoso se Konferensie in Buenos Aires. Tale-wonderwerk.
                                                                                          • Opdrag om Gebedsleiers te begin oplei.
                                                                                            • "Don’t offend the Pastors!"
                                                                                              • 2000: Begin met voltydse Bediening.
                                                                                                • Die Heilige Gees raak Mense aan in "Die Hok" in Manenberg.
                                                                                                  • Gebedskursus skop af. R100-wonderwerk vir Pamflette-drukwerk.
                                                                                                    • Janus se Kop afgesny – resultate op Voorblad van Koerant.
                                                                                                      • MacLear-ley lyn afgesny. Reuse-vuur ontstaan!
                                                                                                        • New Age Konferensie in Kaapstad: "Spectacular Flop!"
                                                                                                          • Herstel van die Grond van Monte Christo.
                                                                                                            • 'n Profetiese Bediening.
                                                                                                              • Navorsing-deurbraak.
                                                                                                                • Reën-wonderwerk op Onderboschkloof.
                                                                                                                  • Navorsingsresultate-DVDs.
                                                                                                                    • Motor gesteel. God se Versekering.
                                                                                                                      • Die Kerk se Ongemak met die Bonatuurlike.
                                                                                                                        • Ons Bediening: 'n Lieflike Geur of Doodsreuk.
                                                                                                                          • Grootste Vreugdes en Teleurstellings.
                                                                                                                            • Wat hou die Toekoms in?
                                                                                                                              • Rather please God than People!
                                                                                                                                • GELOOF bring die Heilige Gees in Beweging.
                                                                                                                                  • Die Anus van die Liggaam.
                                                                                                                                    • 'n Profeet met 'n Voorkop van Brons.
                                                                                                                                      • Jeremia se Klaaglied.
                                                                                                                                        • God se Catch 22 – die Profeet se Dillemma.
                                                                                                                                          • Gebed.
                                                                                                                                            Scroll down to comments
                                                                                                                                            Leave a comment:

                                                                                                                                            Guidelines for comments

                                                                                                                                            1. We want our pages to be thought-provoking, though pleasant and edifying reading material for our visitors.
                                                                                                                                            2. We walk in the light of the Kingdom of Heaven, are known in person to everybody out there - and we expect the same from you.
                                                                                                                                            3. Short, sensible, fair, to the point comments are most welcome and will take preference.
                                                                                                                                            4. Long-winded comments clutter our pages and will only be published in exceptional cases. The same accounts for anonymous or rude comments.
                                                                                                                                            5. Once your comment has been successfully submitted, you will receive an email at the email address you specified. You must click the link in the email before your comment will be visible on the page.
                                                                                                                                            I understand
                                                                                                                                            Bold [ctrl+b]
                                                                                                                                            Italic [ctrl+i]
                                                                                                                                            Underline [ctrl+u]
                                                                                                                                            Strike
                                                                                                                                            Superscript
                                                                                                                                            Subscript
                                                                                                                                            • Unordered list
                                                                                                                                            1. Ordered list
                                                                                                                                            Remove Format