Die Vals Priesterdom Deel 1

Vrymesselary onder SA Kerkleierskap

Die Vals Priesterdom Deel 1
Language:Afrikaans
Recorded:26 Mar 2011
Speaker:Eben Swart
Runtime:2h 43m 3s
Rate this product:
(1 ratings)
Die hoofdoel van hierdie reeks is om vir die eerste keer in die geskiedenis 'n dokumentasie saam te stel van die genoemde onderwerp. Histories is die SA kerkleierskap absoluut deurspek van die kanker van Vrymesselary. Kerklidmate besef dit nie, omdat hulle nie weet waar of waarvoor om te kyk nie. Hierdie DVD ondersoek die blatant oneerlike wyse waarop kerkleiers al vir eeue lank hul lidmate 'n rat voor die oë draai: Hulle gee voor om priesters van die Allerhoogste te wees, maar is in werklikheid priesters van die afgode van Vrymesselary.

Content:

  • Inleiding
    • Admin-reëlings
      • Intellektualisme
        • Die Aard van Misleiding
          • Eben se persoonlike Lojaliteit
            • Die oeroue Sondes van Geestelike Leiers
            • Die Geskiedenis van hierdie DVD
              • Vorige pogings
                • Die Kerk se Reaksie
                  • Lidmaatverliese
                    • George Hofmeyr
                      • Frits Gaum
                        • Guillaume Smit
                          • Die Meganismes wat Vrymesselaars inspan
                            • Die Broederbond
                              • Sondebelydenis
                                • Die Gevolge van Vrymesselary in die Kerk
                                  • Vrymesselary se Reaksie
                                    • Die Doel van hierdie DVD
                                    • Wat Vrymesselary is
                                      • Dubbele Priesterskap
                                        • Die Geskiedenis van Vrymesselary
                                          • Vrymesselary Simboliek
                                          • Die Implikasies van Vrymesselary in die Kerk
                                            • Die Kwessie van Geestelike Gesag
                                              • Toorkuns
                                                • Stelsels
                                                  • Vrymesselary se Misbruik van die Kerkstelsel
                                                    • Energienette
                                                      • Die Kundalini vs die Ruach
                                                        • Min Geestelike Deurbrake in SA
                                                          • Vrymesselaar-leierskap se Mandaat via jou Kerklidmaatskap
                                                            • Kerkgeskiedenis
                                                              • Die Reformasie
                                                                • Johannes Calvyn
                                                                Scroll down to comments
                                                                Leave a comment:

                                                                Guidelines for comments

                                                                1. We want our pages to be thought-provoking, though pleasant and edifying reading material for our visitors.
                                                                2. We walk in the light of the Kingdom of Heaven, are known in person to everybody out there - and we expect the same from you.
                                                                3. Short, sensible, fair, to the point comments are most welcome and will take preference.
                                                                4. Long-winded comments clutter our pages and will only be published in exceptional cases. The same accounts for anonymous or rude comments.
                                                                5. Once your comment has been successfully submitted, you will receive an email at the email address you specified. You must click the link in the email before your comment will be visible on the page.
                                                                I understand
                                                                Bold [ctrl+b]
                                                                Italic [ctrl+i]
                                                                Underline [ctrl+u]
                                                                Strike
                                                                Superscript
                                                                Subscript
                                                                • Unordered list
                                                                1. Ordered list
                                                                Remove Format