Altare & Trone
Sessie 2
Language: | Afrikaans |
Recorded: | 11 Jun 2008 |
Speaker: | Eben Swart |
Runtime: | 2h 3m 46s |
Rate this product:
(1 ratings)
Min Christene begryp vandag die spirituele betekenis van 'n altaar. Omdat ons nie meer soos in die Ou Testament fisieke offers bring nie, het ons vergeet wat die geestelike betekenis van 'n altaar is. In hierdie DVD begin ons met Noag se altaar, gaan draai by Jakob s'n by Bet-El, en voer dit deur na die Nuwe Testament – 'n ongelooflike ontdekkingsreis wat ons bemagtig om in ons dag altare te stig en met God kontak te maak. Let daarop dat hierdie DVD slegs in Afrikaans beskikbaar is.
Content:
-
Altare
-
Bybelse altare
-
Jakob se droom te Bet-el
-
Definisie van 'n altaar
-
Altare in die Onse Vader-gebed
-
Die Egiptiese Duat
-
Die verskille tussen Ou en Nuwe Testamentiese Altare
-
Gideon, Jeremia en 'n onbekende profeet as altaar-afbrekers
-
Moderne altare: Hul oprigting en afbreek
-
Trone
-
Bybelse trone
-
Salomo se troon
-
Definisie van 'n troon
-
Moderne geestelike trone
Guidelines for comments