Hebreeuse Wortels
Die Grenslyne

| Language: | Afrikaans |
| Recorded: | 25 Sep 2012 |
| Speaker: | Eben Swart |
| Runtime: | 3h 30m 10s |
Also available in: English
Content:
-
Die Oorsprong van die Christendom en die Ontstaan van Vervangingsteologie.
-
Die "So What?"-vraag.
-
Wat die HWB rég doen.
-
Die Spektrum van Torah-bestudeerders.
-
Die HWB se naaste Bure is die Okkulte.
-
My Volk gaan ten Gronde …
-
Waar die Hebreeuse Wortels die Pad byster raak …
-
Onkunde en Moedswilligheid tov die Ou en Nuwe Verbonde:
-
Die Verskil tussen 'n NUWE Verbond en 'n HERNIEUDE Verbond.
-
Slegs besnede, biologiese Afstammelinge van Abraham is ingesluit in die Ou Verbond.
-
Die Ou en Nuwe Verbonde sluit mekaar uit.
-
Nie-Jode word deur GELOOF in Jesus in die NUWE Verbond ingesluit.
-
Nie-Jode word deur GELOOF in Jesus in die NUWE Verbond ingesluit.
-
Hebreeuse Wortels leer dat die NUWE Verbond wat in Jer. 31 aangekondig word, nie 'n NUWE Verbond is nie, maar 'n HERNIEUDE Verbond.
-
Kom ons SPEL die verskil UIT!
-
Die Agenda agter hierdie dwaalleer.
-
Rooters erken met hierdie leer inderwaarheid hul geestelike Onvolwassenheid.
-
Kom ons SPEL die verskil UIT!
-
Opsommende Vrae & Antwoorde.
-
Die Verskil tussen 'n NUWE Verbond en 'n HERNIEUDE Verbond.
-
Die Ou Verbond was Plan B:
-
Hebreeuse Wortels leer dat die Ou Verbond Plan A was.
-
Die Gevolge van hierdie Leuen: 'n Klip-sluier en 'n Godsdiensgees.
-
Hebreeuse Wortels leer dat die Ou Verbond Plan A was.
-
Onkunde en Moedswilligheid tov die Ou en Nuwe Verbonde:
-
Torah-groepe se Skaapstelery.
-
Die "Kom-ons-kyk-na-Jesus-deur-'n-Klip-Torah-bril"-leuen.
-
Apokriewe Wolhaarstories.
-
My Identiteit gebou op die Klip-Torah – 'n Ramp …
-
Kritiek op die Torah = Kritiek op my Person.
-
Kritiek op my Person = Begin 'n Oorlog!
-
Rooters se kenmerkende Militantheid …
-
Kritiek op die Torah = Kritiek op my Person.
-
Die Hebreeus-afgode en -leuens:
-
Leuen 1: "Hebreeus is die oorspronklike Taal wat God aan die Mens gegee het …"
-
Leuen 2: Piktogramme.
-
Leuen 3: Piktogramme se geassosieerde konsepte.
-
Leuen 4: Gematria.
-
Leuen 5: Parshas.
-
Heksery en Waarsêery in Hebreeuse Wortels mbv bogenoemde.
-
Leuen 1: "Hebreeus is die oorspronklike Taal wat God aan die Mens gegee het …"
-
HWB-leuens oor Jesus en oor sy Naam:
-
CJ Koster en Lew White.
-
Griekse, Hebreeuse en Aramese Name.
-
Waar die Naam "Jesus" werklik vandaan kom.
-
CJ Koster en Lew White.
-
Die Heilige Name-mallemeule:
-
Die tientalle "mees korrekte, bes nagevorste, mees oorspronklike, mees Hebreeuse" Name!
-
Rastafari se "Jah". Is "Yah" dan nog heilig?
-
Die tientalle "mees korrekte, bes nagevorste, mees oorspronklike, mees Hebreeuse" Name!
-
Rooters se Oneerlikheid oor Grieks:
-
Die Griekse Denkraamwerk gee Oorsprong aan Wetenskap en Tegnologie.
-
Waarom vertrou en gebruik Rooters dan Wetenskap en Tegnologie?
-
Die Griekse Denkraamwerk gee Oorsprong aan Wetenskap en Tegnologie.
-
Die "Krag"-aanspraak:
-
Eksperimente met Gebede, Dope en Bevrydings.
-
Eksperimente met Gebede, Dope en Bevrydings.
-
Gesamentlike Gebed in die "Heilige Name".
-
Die vrot Vrugte van die "Heilige Name"-beweging en hul Godslastering.
-
Joodse Feeste.
-
Die Vader se Feeste.
-
Die Vader se Feeste altyd JOODS gevier!
-
Purim en Chanukah is intrinsiek JOODS.
-
Die Vader se Feeste.
-
Die HWB en die Godsdiensgees:
-
Kenmerke van die Godsdiensgees wêreldwyd.
-
Die Ooreenkomste tussen die HWB met ander heidense Godsdienste se Uitdrukkingsvorme.
-
Die Godsdiensgees se Strategie.
-
Kenmerke van die Godsdiensgees wêreldwyd.
-
Waarom Bybelkarakters op hul Hebreeuse Name noem?
-
Waarom met 'n talit bid?
-
Die Ster van Dawid/Remfan.
-
Die HWB se opvallend afwesige Godsvrug.
-
Rooters wat agter die Torah-gordyn in verdwyn …
-
Die immer-veranderende Geur.
-
Die Torah bevredig nie.
-
Rooters se Afkeer van Paulus.
-
Wat nou?
-
Moontlike Redes waarom juis Afrikaners Pens en Pootjies val vir die HWB se Leuens.
-
Gebed van Belydenis tov die HWB en Torah-groepe.
-
Die Stem van die Ruach.
-
Die Nuwe Verbond.
-
Die Okkult.
-
Lering.
-
Torah-identiteit.
-
Trots en Hoogmoed.
-
Godsdiensgees.
-
Hebreeus-afgod.
-
Heilige, Hebreeuse Name.
-
Afwesigheid van Godsvrug.
-
Paulus en Andere.
-
Die Stem van die Ruach.





Guidelines for comments
- We want our pages to be thought-provoking, though pleasant and edifying reading material for our visitors.
- We walk in the light of the Kingdom of Heaven, are known in person to everybody out there - and we expect the same from you.
- Short, sensible, fair, to the point comments are most welcome and will take preference.
- Long-winded comments clutter our pages and will only be published in exceptional cases. The same accounts for anonymous or rude comments.
- Once your comment has been successfully submitted, you will receive an email at the email address you specified. You must click the link in the email before your comment will be visible on the page.
I understand